6.08.2011

koekeloer gou {sneak peak}




i'm busy working on my new enamel range. i found this booklet of afrikaans folk music {thanks to a learner}. the booklet must have been printed in the fifties or sixties. i just had to smile. the cover is green and yellow with a silhouette of a springbok.
sjoe, the sport colours were everywhere in those days {obsessed}.

terwyl ek besig is met my naforsing vir my nuwe emalje reeks, kom ek op hierdie bladmusiekboekie af {te danke aan een van my leerders}. ek dink die boekie is heel moontlik gedruk in die vyftiger of sestiger jare. {giggel} natuurlik moet die kleure groen en goud wees met die silhoëet van 'n springbok op {ons land is manies oor sport veral rugby ~ hier is die bewyse}.

2 comments:

Wynand van Staden said...

Hoe kan mens nié lief wees vir Afrikaans nie! Die titels maak my sommer lus vir saamsing:)

tjou-tjou said...

} praat jy.... dankie virrie die comment ;)

if you missed it