2.13.2013

a gift from mom





if you ever drive through bredasdorp, go and visit julian's, a restaurant and ceramic showroom. i love their hand painted ceramic pieces. this set was a present from my mom. i love the old chipped enamel motives that was drawn on the pieces.

•••

in bredasdorp is daar 'n lieflik restaurant met die naam, julian's. dis 'n pragtige restaurant, maar wat my oog al die afgelope paar jaar vang, is hulle handgemaakte keramiek produkte. hierde koffie en teestel het my ma vir my gegee vir kersfees. ek is mal oor die 'chipped'-emalje en emalje-'stencil'-print gevoel van die handgeverfde moetiewe op die stel.

dankie moeder, jy ken my goed.

2 comments:

Heloise said...

Dis so cool

Denise Kiggan said...

These are delightful!
And I love what you made for Heloise too!

if you missed it